Jerry Falwell

Jerry Falwell
Gebore
Jerry Lamon Falwell

11 Augustus 1933
Sterf15 Mei 2007 (op 73)
Lynchburg, Virginië
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepPastoor, Universiteitsstigter, TV-evangelis, kommentator
Termyn1956–2007
Politieke partyRepublikein
EggenootMacel Pate (1958–2007)
KindersJerry Falwell, Jr.
Jonathan Falwell
Jeannie Falwell
Ouer(s)Carey Hezekiah Falwell
Helen Virginia, née Beasley

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Eerwaarde Jerry Falwell (11 Augustus 1933 in Lynchburg, Virginië15 Mei 2007 in Lynchburg, Virginië) was die eerste fundamentalistiese Amerikaanse evangelis wat elektroniese media, veral televisie, ingespan het om die invloed van konserwatiewe Christene op die Amerikaanse politiek te verhoog. Hy het veral bekend gestaan as die stigter van die Moral Majority, die sogenaamde "Morele Meerderheid", 'n Christelik-politieke beweging wat in die 1980's na sy bewering die oorwinning van die presidentskapskandidaat Ronald Reagan en sy Republikeinse Party verseker het, nadat miljoene Christelike kiesers die oproep van eerwaarde Falwell gevolg, geregistreer en gestem het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search